thumb|200px|Die simbool vir oneindigheid.
Oneindigheid (simbool: ) is ’n begrip wat iets sonder grense of iets groters as enige natuurlike getal beskryf. Dit staan teenoor eindigheid, iets wat wel 'n einde of grense het.
Filosowe spekuleer al lank oor die aard van oneindigheid. Zenon van Elea (omstreeks 490-430 v.C.) was byvoorbeeld ’n Griekse filosoof van Suid-Italië wat baie paradokse voorgestel het wat op oneindigheid betrekking het.
Georg Cantor het aan die einde van die 19de eeu oneindige versamelings en oneindige getalle voorgestel en studeer, en dit is nou ’n noodsaaklike deel van die grondbeginsels van wiskunde. Extract of page 616 Die begrip oneindigheid word ook in fisika en ander wetenskappe gebruik.
Sien ook Joel David Hamkins
Verwysings
Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Logika Kategorie:Wiskunde Kategorie:Wetenskapsfilosofie