12 Angry Men is 'n hofsaak-drama rolprent geregisseer deur Sidney Lumet. Dit is op 10 April 1957 vrygestel.
Die draaiboek is deur Reginald Rose geskryf.
Rolverdeling Rudy Bond Billy Nelson Martin Balsam as jurielid nommer 1 John Fiedler as jurielid nommer 2 Lee J. Cobb as jurielid nommer 3 E. G. Marshall as jurielid nommer 4 Jack Klugman as jurielid nommer 5 Edward Binns as jurielid nommer 6 Jack Warden as jurielid nommer 7 Henry Fonda as jurielid nommer 8 Joseph Sweeney as jurielid nommer 9 Ed Begley as jurielid nommer 10 Jiří Voskovec as jurielid nommer 11 Robert Webber as jurielid nommer 12
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente