The Manchurian Candidate is 'n politieke riller geregisseer deur Jonathan Demme. Dit is op 1 Januarie 2004 vrygestel. Die film is gebaseer op Richard Condon se 1959 roman van die selfde naam, en is ook 'n herbewerking van die vorige 1962 film.
In die film speel Denzel Washington as Bennett Marco, 'n taai, deugsame soldaat; Liev Schreiber as Raymond Shaw, 'n Amerikaanse verteenwoordiger van New York wat gemanipuleer is om 'n vise-presidensiële kandidaat te word; Jon Voight as Amerikaanse Senator Tom Jordan, 'n ander kandidaat vir vise-president; en Meryl Streep as Eleanor Prentiss Shaw, ook 'n Amerikaanse senator en die manipulerende, meedoënlose moeder van Raymond Shaw.
Rolverdeling John Bedford Lloyd Ann Dowd Harry Northup Željko Ivanek Jude Ciccolella Vera Farmiga Pablo Schreiber Simon McBurney Roger Corman Ted Levine Liev Schreiber Denzel Washington Meryl Streep Teddy Dunn Dean Stockwell Miguel Ferrer Kimberly Elise Jon Voight Anthony Mackie Jeffrey Wright Bruno Ganz
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente