Matthew James Thomas (gebore 3 Maart 1988) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Billy Elliot (2000) en About a Boy (2002), en in die televisiereeks Hero to Zero (2000).

Filmografie Rolprente 2000: Billy Elliot 2002: About a Boy

Televisiereekse 2000: Hero to Zero 2003: Trevor's World of Sport 2008: Britannia High 2015: Q an A

Televisierolprente 2003: The Lost Prince

Video's 2016: Subway Rider

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu