Gabriel Thomson (gebore 27 Oktober 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enemy at the Gates (2001) en Night Wolf (2010), en in die televisiereeks My Family (2000).

Filmografie Rolprente 1999: The New Adventures of Pinocchio 2001: Enemy at the Gates 2010: Night Wolf

Televisiereekse 2000: My Family

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu