Alex Pettyfer (gebore 10 April 1990) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Am Number Four (2011), In Time (2011), Elvis & Nixon (2016), en Back Roads (2018).

Filmografie Rolprente 2006: Alex Rider: Operation Stormbreaker 2009: Tormented 2011: I Am Number Four 2011: In Time 2011: Beastly 2012: Magic Mike 2014: Endless Love 2016: Elvis & Nixon 2017: The Strange Ones 2018: Back Roads 2018: The Last Witness 2019: Warning The Laundromat

Televisierolprente 2005: Tom Brown's Schooldays

Video's 2008: Making 'Wild Child''' 2016: Elvis & Nixon: Crazy But True 2018: Diesel: Only The Brave''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu