Jonny Phillips (gebore 5 September 1963) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Titanic (1997), Bronson (2008), en The Death of Stalin (2017).
Filmografie Rolprente 1997: Titanic 1998: The Quarry 2002: The Last Great Wilderness 2008: Bronson 2017: The Death of Stalin 2018: The Heiress
Televisiereekse 1991: Clarissa 2002: NCS Manhunt 2010: Bloody Foreigners 2012: Myth Hunters
Televisierolprente 1988: Leave to Remain 1990: Max and Helen
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu