Aleksandra Michailowna Kollontai ( — gebore Domontowitsj, Домонто́вич; * [O.S.D. 31 Maart 1872] 19 Maart 1872 – † 9 Maart 1952) was 'n Marxistiese rewolusionêr, eers as 'n lid van die Mensjewiste, en van 1915 af as 'n Bolsjewis (later Kommunisties).

In 1922 is Kollontai aangestel as 'n diplomatieke raadgewer tot die Sowjetunie se gesantskap in Noorweë, en is sy kort daarna bevorder tot die hoof van die afvaardiging, een van die eerste vroue wat so 'n pos gehou het.

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Alexandra Kollontai Internet Archive op die Marxists Internet Archive. Christine Thomas, "Vir sosialisme en bevryding van vroue," (Archived 2009-10-25) Socialism Today, Maart 2003. Helen Ward, "Alexandra Kollontai," PermanentRevolution.net Gabrille Tousignant, "St Petersburg werkers van die tekstielbedryf" Kollontai.net

Kategorie:Geboortes in 1872 Kategorie:Sterftes in 1952 Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin