One America News Network (OANN), ook bekend as One America News (OAN), is 'n Amerikaanse konserwatieweBreuninger, Kevin (2018-11-26). "Jerome Corsi says Robert Mueller offered plea deal on perjury charge". www.cnbc.com. Opgespoor op 2018-12-11. televisie nuusbetaalkanaal. Die netwerk is op 4 Julie 2013 gestig en word besit deur Herring Networks Inc. Die netwerk se hoofkwartier is geleë in San Diego, Kalifornië, en dit bedryf nuusburos in Washington"One America News Cable News Network Announces Debut in Collaboration with The Washington Times".The Washington Times. 30 Mei 2013. Opgespoor op 6 Julie 2013. en New York. Die netwerk is oorspronklik gestig met die bedoeling om 'n konserwatiewe en sentrum-regse gehoor te teiken."Herring Plans to Launch New Conservative News Network". The Wall Street Journal. 14 Maart 2013. Opgespoor op 19 November 2014."'One America News Network' Wants To Give Fox News Some Cable News Competition". mediaite.com. Opgespoor op 2017-06-21. Die netwerk se politiese geselsprogramme word vanuit 'n konserwatiewe perspektief gevoer."An inside look at One America News, the insurgent TV network taking 'pro-Trump' to new heights". The Washington Post. Opgespoor op 2017-10-21.Roller, Emma (17 Maart 2015). "How one TV channel is positioning itself to be the next Fox News". National Journal. Opgespoor op 18 Maart 2015. Die netwerk se amptelike webadres is oann.com.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse konserwatiewe webwerwe Kategorie:Webwerwe