Victor Henry (30 Julie 1943 – 20 November 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Privilege (1967), The Sorcerers (1967), Red, White and Zero (1967), en All Neat in Black Stockings (1969).

Filmografie Rolprente 1967: Privilege 1967: The Sorcerers 1967: Red, White and Zero 1969: All Neat in Black Stockings

Televisiereekse 1964: Diary of a Young Man 1969: Review

Televisierolprente 1970: Out of This Spark: The Making of a Revolutionary

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu