Thomas Henty (19 Januarie 1956 – 13 Augustus 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bellman and True (1987) en in die televisiereekse Just Good Friends (1983) en Robin Hood (1984).

Filmografie Rolprente 1987: Bellman and True

Televisiereekse 1983: Just Good Friends 1984: Robin Hood

Televisierolprente 2001: The Unforgettable Tommy Cooper

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Hemofilielyers