Will Hay (6 Desember 1888 – 18 April 1949) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oh, Mr. Porter! (1937), The Goose Steps Out (1942), Black Sheep of Whitehall (1942), en My Learned Friend (1943).
Filmografie Rolprente 1934: Those Were the Days 1934: Radio Parade of 1935 1935: Boys Will Be Boys 1935: Dandy Dick 1936: Where There's a Will 1936: Windbag the Sailor 1937: Oh, Mr. Porter! 1937: Good Morning, Boys 1938: Hey! Hey! U.S.A! 1938: Old Bones of the River 1938: Convict 99 1939: Ask a Policeman 1939: Where's That Fire? 1941: The Ghost of St. Michael's 1942: The Goose Steps Out 1942: Black Sheep of Whitehall 1942: The Big Blockade 1943: My Learned Friend
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1888 Kategorie:Sterftes in 1949 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse sterrekundiges Kategorie:Engelse ingenieurs