Brendan Healy (18 Desember 1956 – 18 Februarie 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stormy Monday (1988) en Purely Belter (2000), en in die televisiereeks Spender (1991).

Filmografie Rolprente 1988: Stormy Monday 2000: Purely Belter 2014: Sunday for Sammy

Televisiereekse 1991: Spender 1999: Badger 2004: Spoof!

Televisierolprente 1991: The Black Velvet Gown

Video's 2004: Sunday for Sammy 2004

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu