Sean Harris (gebore 7 Januarie 1966) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 24 Hour Party People (2002), Harry Brown (2009), Mission: Impossible - Rogue Nation (2015), en Mission: Impossible - Fallout (2018).
Filmografie Rolprente 2002: 24 Hour Party People 2004: Creep 2005: Asylum 2005: Isolation 2007: Outlaw 2007: Saxon 2009: Harry Brown 2012: Prometheus 2014: '71 2014: The Goob 2015: Mission: Impossible - Rogue Nation 2018: Mission: Impossible - Fallout 2018: Possum Imager
Televisiereekse 1995: Signs and Wonders 2011: The Borgias
Video's 2003: 24 Hour Party People: Manchester the Movie 2005: Creep: Making of Creep 2012: Battles
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1966