Michael Martin Harvey (18 April 1897 – 30 Junie 1976) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mutiny on the Elsinore (1937) en The Case of Charles Peace (1949).

Filmografie Rolprente 1937: Mutiny on the Elsinore 1948: The Monkey's Paw 1949: The Case of Charles Peace 1950: Paper Gallows

Televisierolprente 1939: A Bedfast Prophet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu