Roger Griffiths is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Batman Begins (2005) en in die televisiereekse Chef! (1993), Doctor Who (2005), en Vexed (2010).
Filmografie Rolprente 1991: Ama 2005: Batman Begins 2013: Communion 2014: Dangerous Mind of a Hooligan 2015: Hard Time Bus
Televisiereekse 1993: Chef! 1997: Captain Butler 1999: Comin' Atcha! 2005: Doctor Who 2005: Dubplate Drama 2010: Vexed
Televisierolprente 2018: The Lenny Henry Birthday Show
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1965