Peter Guinness (gebore 14 Augustus 1950) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien³ (1992), The Saint (1997), Centurion (2010), en King Arthur: Legend of the Sword (2017).

Filmografie Rolprente 1992: Alien³ 1997: The Saint 2010: Centurion 2017: King Arthur: Legend of the Sword 2018: The Last Boy

Televisiereekse 1991: Spender 2003: Red Cap 2003: Days That Shook the World 2006: Outbreak Investigation

Televisierolprente 2006: Kipling: A Remembrance Tale

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu