Peter Graves, 8th Baron Graves (21 Oktober 1911 – 6 Junie 1994) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Laughing Lady (1946), Mrs. Fitzherbert (1947), en Paradise Lagoon (1957), en in die televisiereeks Department S (1969).
Filmografie Rolprente 1943: Miss London Ltd. 1944: Give Us the Moon 1944: Bees in Paradise 1945: I'll Be Your Sweetheart 1945: Waltz Time 1946: The Laughing Lady 1946: Showtime 1946: Springtime 1947: Mrs. Fitzherbert 1948: Spring in Park Lane 1949: Maytime in Mayfair 1957: Paradise Lagoon
Televisiereekse 1956: H.M. Tennent Globe Theatre 1969: Department S
Televisierolprente 1953: The Glorious Days 1955: The Water Gipsies 1964: East Lynne
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu