Danny Green (26 Mei 1903 – 1973) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Someone at the Door (1950), The Ladykillers (1955), en The Old Dark House (1963), en in die televisiereeks Wideawake (1957).

Filmografie Rolprente 1937: Bombs Over London 1950: Someone at the Door 1955: The Ladykillers 1956: Million Dollar Manhunt 1959: In the Wake of a Stranger 1960: Girls of the Latin Quarter 1963: The Old Dark House

Televisiereekse 1952: Before Your Very Eyes 1957: Wideawake

Televisierolprente 1948: On the Spot 1949: Crime Passionel 1953: Ten Nights in a Bar-Room

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu