Andrew Grainger (gebore 1965) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spy Game (2001), Mean Machine (2001), en The Meg (2018), en in die televisiereeks The Cult (2009).

Filmografie Rolprente 2001: Spy Game 2001: Mean Machine 2015: 25 April 2018: The Meg

Televisiereekse 2002: Celeb 2009: The Cult 2015: Newsworthy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu