Burn Gorman (gebore op 1 September 1974) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Oxford Murders (2008), The Dark Knight Rises (2012), Pacific Rim (2013), en Crimson Peak (2015).
Filmografie Rolprente 2008: The Oxford Murders 2012: The Dark Knight Rises 2012: Up There 2013: Pacific Rim 2015: Crimson Peak 2018: Pacific Rim: Uprising
Televisiereekse 2006: Torchwood 2006: Torchwood Declassified 2014: TURN: Washington's Spies 2014: Forever 2017: Jamestown
Televisierolprente 2009: Torchwood: Inside the Hub
Video's 2013: Honoring the Kaiju Tradition 2013: Goth-Tech 2013: Baby Kaiju Set Visit 2016: And Then There Was Something: The Making of 'And Then There Were None''' 2018: Pacific Rim Uprising: Unexpected Villain''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu