Sam Golzari (gebore 12 Julie 1979) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Dreamz (2006) en 21 (2008), en in die televisiereeks Matador (2014).

Filmografie Rolprente 2006: American Dreamz 2008: 21 2009: The Gold & the Beautiful

Televisiereekse 2014: Matador 2014: Minutes with Max Amini

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu