Adam Godley (gebore 22 Julie 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Actually (2003) en Charlie and the Chocolate Factory (2005), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en Suits (2011).

Filmografie Rolprente 2003: Love Actually 2005: Charlie and the Chocolate Factory 2018: Nightmare Cinema

Televisiereekse 2000: Preston Pig 2008: Breaking Bad 2011: Suits 2012: A Young Doctor's Notebook & Other Stories 2015: Powers 2017: Fallet 2019: The Umbrella Academy

Televisierolprente 2010: The Special Relationship

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu