Mark Frankel (13 Junie 1962 – 24 September 1996) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Roseanna's Grave (1997) en in die televisiereekse Sisters (1991) en Fortune Hunter (1994).
Filmografie Rolprente 1992: Leon the Pig Farmer 1994: Solitaire for 2 1997: Roseanna's Grave
Televisiereekse 1991: Sisters 1994: Fortune Hunter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu