Clive Francis (gebore 26 Junie 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971) en The Lost City of Z (2016), en in die televisiereekse May to December (1989) en The Crown (2016).

Filmografie Rolprente 1971: A Clockwork Orange 1971: Girl Stroke Boy 2016: The Lost City of Z

Televisiereekse 1966: David Copperfield 1971: Sense and Sensibility 1972: New Scotland Yard 1975: Poldark 1984: Mr. Palfrey of Westminster 1986: The Return of Sherlock Holmes 1989: May to December 1990: The Piglet Files 2016: The Crown

Televisierolprente 1980: The Rear Column 1984: Amy 1987: Hand in Glove 1997: In Search of Hamlet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu