Daniel Flynn (gebore 1961) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Biggles: Adventures in Time (1986) en in die televisiereeks The Bill (1984).

Filmografie Rolprente 1986: Biggles: Adventures in Time

Televisiereekse 1983: No Excuses 1984: The Bill 1990: Los Fruittis 1995: The Boss

Televisierolprente 1988: Star Trap

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu