Terry Forrestal (13 Mei 1948 – 10 Junie 2000) was 'n Engelse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Willow (1988), Robin Hood: Prince of Thieves (1991), Titanic (1997), en The Fifth Element (1997).
Filmografie Rolprente 1988: Willow 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 1997: Titanic 1997: The Fifth Element
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu