Ray Fearon (gebore 1 Junie 1973) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hamlet (1996), Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001), Beauty and the Beast (2017), en The Foreigner (2017).

Filmografie Rolprente 1996: Hamlet 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone 2009: Lulu and Jimi 2014: The Hooligan Factory 2017: Beauty and the Beast 2017: The Foreigner 2018: 2036 Origin Unknown

Televisiereekse 2001: As If

Televisierolprente 2010: Ein Sommer in Kapstadt 2011: Beate Uhse - Das Recht auf Liebe

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu