Paul Ferris (2 Mei 1941 – 30 Oktober 1995) was 'n Engelse komponis en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sorcerers (1967), Maroc 7 (1967), The Creeping Flesh (1973), en Persecution (1974).

Filmografie Rolprente 1966: She Beast 1967: The Sorcerers 1967: Maroc 7 1968: The Blood Beast Terror 1970: The Bullet Machine 1971: The Magnificent Six and ½: That's All We Need 1971: The Magnificent Six and ½: The Ski Wheelers 1971: The Magnificent Six and ½: Up the Creek 1973: The Creeping Flesh 1974: Persecution

Televisiereekse 1966: The Baron

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu