Gideon Emery (gebore 12 September 1972) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Takers (2010).
Filmografie Rolprente 2004: A Case of Murder 2007: Almaz Black Box 2008: Train 2010: Takers 2018: Avalanche
Televisiereekse 1995: Not Quite Friday Night 1999: 25° South 2013: Teen Wolf After Show 2015: E&N with Ed Neusbit 2015: DC Super Friends
Televisierolprente 1995: It's a Funny Country 1997: It's a Funny Country: Year in Year Out 2016: E&N with Ed Neusbit: The Awards Special
Video's 2007: Crocumentary: Bringing Gustave to Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu