Don Estelle (22 Mei 1933 – 2 Augustus 2003) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Not Now, Comrade (1976) en in die televisiereekse Dad's Army (1968), It Ain't Half Hot Mum (1974), en The League of Gentlemen (1999).
Filmografie Rolprente 1976: Not Now, Comrade
Televisiereekse 1968: Dad's Army 1974: It Ain't Half Hot Mum 1997: Tellystack 1999: The League of Gentlemen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu