Vernon Downing (1913 – Desember 1973) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Les Misérables (1935), Mutiny on the Bounty (1935), The Spider Woman (1943), en Sherlock Holmes Faces Death (1943).

Filmografie Rolprente 1935: Les Misérables 1935: Mutiny on the Bounty 1943: The Spider Woman 1943: Sherlock Holmes Faces Death

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu