Kevin Doyle (gebore 10 April 1960) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Libertine (2004) en in die televisiereekse Blackpool (2004) en Downton Abbey (2010).
Filmografie Rolprente 2004: The Libertine
Televisiereekse 1999: Badger 2000: At Home with the Braithwaites 2004: Blackpool 2006: Drop Dead Gorgeous 2010: Downton Abbey
Televisierolprente Care
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu