Malcolm Dixon (gebore September 1953-2020) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flash Gordon (1980), Time Bandits (1981), Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi (1983), en Labyrinth (1986).
Filmografie Rolprente 1980: Flash Gordon 1981: Time Bandits 1983: Star Wars: Episode VI - Return of the Jedi 1986: Labyrinth
Televisierolprente 1966: Snow White and the Seven Dwarfs
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Geboortes in 1934