Andy de la Tour (gebore 1948) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Notting Hill (1999), Oliver Twist (2005), en Rogue One: A Star Wars Story (2016).
Filmografie Rolprente 1999: Notting Hill 2005: Oliver Twist 2016: Rogue One: A Star Wars Story
Televisiereekse 1986: Saturday Live 1990: Ben Elton: The Man from Auntie
Televisierolprente 1987: Clem 2014: Rik Mayall: Lord of Misrule
Video's 2007: The Guest Stars of 'The Young Ones''' 2007: The Making of 'The Young Ones' 2007: Alternative Rebellion: The Beginning of Britain's Alternative Comedy Scene''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu