Derek Deadman (Mei 1940 – 22 November 2014) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Time Bandits (1981), Brazil (1985), Robin Hood: Prince of Thieves (1991), en Harry Potter and the Sorcerer's Stone (2001).

Filmografie Rolprente 1981: Time Bandits 1985: Brazil 1991: Robin Hood: Prince of Thieves 2000: Honest 2001: Harry Potter and the Sorcerer's Stone 2010: A Goldfish of the Flame

Televisiereekse 1973: Sir Yellow 1973: The Gordon Peters Show 1974: A Little Bit of Wisdom 1975: Bill Dainty, Esq. 1979: The Ken Dodd Laughter Show 1981: Never the Twain 1983: The Boy Who Won the Pools 1984: Mates and Music

Televisierolprente 2001: Smoke

Video's 2006: Built for War 2008: Out of Time

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu