Nicholas Day (gebore 16 Oktober 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Golden Bowl (2000) en The Wolfman (2010), en in die televisiereeks The Lakes (1997).

Filmografie Rolprente 1975: Penelope Pulls It Off 2000: The Golden Bowl 2010: The Wolfman 2015: A Dark Reflection 2015: Pleasure Island

Televisiereekse 1979: Minder 1980: Grundy 1981: It Takes a Worried Man 1982: The Bounder 1983: Up the Elephant and Round the Castle 1991: Trouble in Mind 1997: The Lakes 2015: Murder Maps 2017: Myths & Monsters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu