Ray Coulthard (gebore 3 September 1968) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Muppet Christmas Carol (1992) en The English Patient (1996), en in die televisiereeks Hotel Babylon (2006).

Filmografie Rolprente 1992: The Muppet Christmas Carol 1996: The English Patient 2000: Eisenstein

Televisiereekse 1993: Luv 2006: Hotel Babylon

Televisierolprente 2004: Agatha Christie: A Life in Pictures 2005: The Slavery Business: How to Make a Million from Slavery

Video's 2008: Love Soup: Editing Love Soup

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu