Jonny Coyne is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lara Croft Tomb Raider: The Cradle of Life (2003), Gangster Squad (2013), en Nightcrawler (2014), en in die televisiereeks Alcatraz (2012).
Filmografie Rolprente 2003: Lara Croft Tomb Raider: The Cradle of Life 2012: Would You Rather 2013: Gangster Squad 2014: Nightcrawler 2014: African Gothic 2018: Monster
Televisiereekse 2012: Alcatraz
Televisierolprente 2007: Supergrass 2008: The Making of Sharpe's Peril 2010: Evan and Gareth Save the World
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1953