Peter Cellier (gebore 12 Julie 1928) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975), Chariots of Fire (1981), A Room with a View (1985), en The Remains of the Day (1993).
Filmografie Rolprente 1975: Barry Lyndon 1975: Man Friday 1981: Chariots of Fire 1983: And the Ship Sails On 1985: A Room with a View 1993: The Remains of the Day
Televisiereekse 1973: Scotch on the Rocks 1981: Codename Icarus 1986: Yes, Prime Minister
Televisierolprente 1957: The Assassin 1967: A Flea in Her Ear 1977: The Rocking Horse Winner 1978: A Most Public Affair 1979: Suez 1956 1988: A Vote for Hitler 2006: The Thieving Headmistress
Video's 1983: The Best of Gilbert and Sullivan 2008: Keeping Up Appearances: Life Lessons from Onslow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu