Christopher Chaplin (gebore 8 Julie 1962) is 'n Engelse akteur, komponis, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Labyrinth (1991) en Total Eclipse (1995).

Filmografie Rolprente 1990: Gavre Princip - Himmel unter Steinen 1991: Labyrinth 1994: La piste du télégraphe 1995: Total Eclipse 2004: Il cinema ritrovato: istruzioni per l'uso

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu