Lewis Casson (26 Oktober 1875 – 16 Mei 1969) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Victoria the Great (1937), Queen of Destiny (1938), en Uncle Vanya (1963).

Filmografie Rolprente 1933: Crime on the Hill 1934: The Night Club Queen 1937: Victoria the Great 1938: Queen of Destiny 1963: Uncle Vanya

Televisiereekse 1957: Meet

Televisierolprente 1946: Saint Joan 1947: Everyman 1948: A Hundred Years Old 1958: The Curtain Goes Up

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Sterftes in 1969 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu