Jason Carter (gebore 23 September 1960) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King David (1985) en Darkeye: CyberHunt, en in die televisiereeks Babylon 5 (1994).
Filmografie Rolprente 1985: King David 1992: Dakota Road 1993: Wild Obsession 1993: Taking Liberty 1995: The Dark Dancer 2002: The Mesmerist 2004: Dixon Maison: Mystery at Hillyard Manor 2004: Dead End Road 2007: The Final Curtain 2009: Blood Ties 2010: The Dead Matter 2010: Vampire 2013: Sidewalk Singer Darkeye: CyberHunt Starship II: Rendezvous with Ramses The Dead Reckoning
Televisiereekse 1983: The Hard Word 1988: This Is David Lander 1989: Capstick's Law 1994: Babylon 5
Televisierolprente 1985: Ligmalion: A Musical for the 80s
Video's 2002: Demon Under Glass 2004: The Biggs and Carter Experience 2006: The Circuit III: Final Flight 2013: Pendragon P.I.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu