Darren Boyd (gebore 30 Januarie 1971) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Imagine Me & You (2005), Four Lions (2010), en Alan Partridge (2013), en in die televisiereeks Spy (2011).

Filmografie Rolprente 2005: Imagine Me & You 2010: Four Lions 2011: Spoon 2013: Alan Partridge 2017: Thomas & Friends: Journey Beyond Sodor

Televisiereekse 1998: Kiss Me Kate 1999: Smack the Pony 2001: Los Dos Bros 2002: Watching Ellie 2004: The Jane Show 2006: Saxondale 2009: Personal Affairs 2010: Dappers 2010: Whites 2011: Spy 2012: Beautiful Day 2014: Warren United 2015: Fortitude 2015: The Delivery Man 2016: Stan Lee's Lucky Man 2018: Killing Eve

Televisierolprente 2007: Ladies and Gentlemen 2007: Christmas at the Riviera 2008: Bike Squad 2009: May Contain Nuts 2010: Royal Wedding

Video's 2005: Love Soup: Outtakes 2007: Behind the Tricks: Making 'Magicians'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu