Leslie Bradley (1 September 1907 – 20 Julie 1974) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Time Flies (1944), Anna Karenina (1948), The Crimson Pirate (1952), en Attack of the Crab Monsters (1957).

Filmografie Rolprente 1935: Play Up the Band 1936: On Top of the World 1937: Holiday's End 1937: The Stoker 1938: On Velvet 1943: I'll Walk Beside You 1944: Time Flies 1944: Welcome, Mr. Washington 1948: Anna Karenina 1951: A Case for PC 49 1952: The Crimson Pirate 1953: The Dragon of Pendragon Castle 1957: Attack of the Crab Monsters 1958: Teenage Cave Man 1959: Alaska Passage 1965: Git! 1967: Sail to Glory

Televisiereekse 1953: Your Play Time

Televisierolprente 1947: Shipwreck 1960: Tarzan and the Trappers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu