Gary Bond (7 Februarie 1940 – 12 Oktober 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Zulu (1964), Anne of the Thousand Days (1969), en Wake in Fright (1971), en in die televisiereeks Great Expectations (1967).
Filmografie Rolprente 1964: Zulu 1969: Anne of the Thousand Days 1971: Wake in Fright
Televisiereekse 1965: Blackmail 1967: Great Expectations 1967: Escape 1968: Frontier 1984: Love and Marriage
Televisierolprente 1963: Chips with Everything 1968: The Highland Jaunt 1972: Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu