Paul Blackthorne (gebore 5 Maart 1969) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lagaan: Once Upon a Time in India (2001) en in die televisiereekse 24 (2001) en Arrow (2012).

Filmografie Rolprente 1999: This Is Not an Exit: The Fictional World of Bret Easton Ellis 2000: Rhythm & Blues 2001: Lagaan: Once Upon a Time in India 2001: The Truth Game 2005: Four Corners of Suburbia 2006: Special 2013: This American Journey 2017: Save the Rhino Vietnam

Televisiereekse 2001: 24 2002: Presidio Med 2004: 24Inside 2007: The Dresden Files 2008: Lipstick Jungle 2012: Arrow 2012: The River 2019: The InBetween

Televisierolprente 2002: Untitled Secret Service Project 2004: Gramercy Park

Video's 2014: Arrow: From Vigilante to Hero

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Britse fotograwe Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu