Julian Bleach (gebore 29 Desember 1963) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers Grimm (2005), The Fall (2006), Les Misérables (2012), en Avengers: Age of Ultron (2015).
Filmografie Rolprente 1994: Beg! 2005: The Brothers Grimm 2006: The Fall 2012: Les Misérables 2012: Lord Horror: The Dark and Silver Age 2013: The Fallen Word 2015: Avengers: Age of Ultron
Televisierolprente 2002: The Gist
Video's 2008: Wanderlust
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu