Brian Bedford (16 Februarie 1935 – 13 Januarie 2016) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood (1973), Nixon (1995), en The Importance of Being Earnest (2011), en in die televisiereeks Coronet Blue (1967).

Filmografie Rolprente 1962: Number Six 1966: The Pad and How to Use It 1973: Robin Hood 1995: Nixon 2011: The Importance of Being Earnest

Televisiereekse 1967: Coronet Blue 1985: Alfred Hitchcock Presents

Televisierolprente 1961: Traitor in a Steel Helmet 1962: The Secret Thread 1965: The Holy Terror 1967: Androcles and the Lion 1990: The Last Best Year 1997: The Trial of Adolf Eichmann 2002: Mr. St. Nick 2002: Broadway Legends

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu