Max Bennett (gebore 24 November 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Anna Karenina (2012) en in die televisiereekse The Hollow Crown (2012), Poldark (2015), en Will (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Anna Karenina
Televisiereekse 2012: The Hollow Crown 2015: Poldark 2017: Will
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu